Swakop Uranium spog met die prestasies van sy 20ste bestaansjaar terwyl die Husab-oopgroefuraanmyn die hoogste produksievlakke waarvoor die myn ontwerp is (nameplate ...
Die Namibiese polisie wag steeds op ‘n amptelike versoek van Suid-Afrika om ‘n versoek en die wetlike dokumente deur te stuur om teen die lekeprediker op te tree wat twee ...
Meer as 300 oudsoldate van die destydse SWA-gebiedsmag (SWATF) het op 12 September op Rehoboth vergader en eenparig besluit om nie in die komende presidensiële en ...
Negentienjarige vrou is in 2022 op Otjiwarongo sowat 51 keer met ’n mes gesteek. Nghimushima Haufiku se liggaam is later op haar rug onder ’n bed in haar huis gevind.
Inwoners wat vroeër vanjaar hul voertuie vir die registrasieveldtog van die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) beskikbaar gestel het, kla hulle het maande later steeds nie ...
‘n Private eiendomsontwikkelaar het Vrydag 55 ou gebreekte en geroeste vuurwapens sonder reeksnommers op ‘n oop erf op Rehoboth ontdek. Volgens die polisie se ...
Drie gemaskerde mans het Vrydag omstreeks 02:00 by ‘n huis in die omgewing van die Namagra-fabriek op Karibib ingebreek en die bejaarde inwoners vasgebind en beroof. Volgens ...
Commitment to Sustainable DevelopmentOne of the hallmarks of prominent engineering companies in Namibia is their commitment tosustainable development. These companies are ...
’n Klagskrif is gisteroggend aan die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme oorhandig in ’n poging om die omgewingsklaringsertifikate wat mynbedrywighede in bewaringsg As jy n aktiewe ...
STEEDS AAN DIE GANG* I feel betta with lametta – ’n Kunsvlyt-bonanza deur Susi Asmus, Margit Calegari en Nockels Werner kan tot 30 Oktober by die Omba-galery in die Namibia Cra As jy n aktiewe ...
Duif Keyser se jongste uitstalling, The Odd Ones – wat dié kunstenaar aan Kletskompas se Dani Booysen as ’n “vreemde mengelmoes van beelde” beskryf het – kan tot ...
Namibië sal vandag in pienk getooi wees ter viering van borskankermaand wat binnekort ten einde loop. Geleenthede word soos gewoonlik gedurende die laaste naweek van ...