Die tradisie om jaarliks ’n handjievol bedryfsleiers te vereer is Saterdag 12 Oktober by die 34ste Veritas ...
Songs of Praise is ’n Britse konsep waartydens verskillende gemeenskapskore onder leiding van ’n simfonie-orkes of ensemble ...
Met ’n algehele oorwinning van 85,44% het die DA geseëvier in die Wyk?8-tussenverkiesing, wat gister (23 Oktober) in ...
Die vyfde boek in die All Souls-reeks stel nie teleur nie. Deborah Harkness se miljoene aanhangers sal “The Black Bird Oracle ...
Die mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring (MTBBV) sit die beleidsraamwerk uiteen vir die begroting wat elke Februarie ...
Ons ken dit almal – daardie lang, uitgerekte afskeid op die lughawe, wanneer jy jou geliefdes so lank as moontlik teen jou ...
Die Stad Kaapstad sê hy ondersoek ’n voorval waarin ’n tamaaie wilde-vyeboom glo onlangs deur ’n inwoner in Mopaniestraat in ...
Die onlangse voorval kom kort nadat die Wes-Kaapse departement van gemeenskapsveiligheid besluit het om 44 vredesbeamptes ...
Mooihawe van die Vrystaat-bejaardesorgsentrum bied op Saterdag 2 November van 09:30 tot 12:00 ’n geldinsamelingsgeleent­heid en pretdag aan.
Karatekas van die klub Mushin Kai Karate Noord-Kaap van Kimberley het met onlangse deelname aan ’n nasionale kampioenskapsbyeenkoms in Kaapstad 87 medaljes ontvang.
Hermanus Times het vertroulik verneem dat albei klubs die skool aan die begin van die jaar R20 000 betaal het om die ...
’n Veearts van Postmasburg, dr. Boeta van der Merwe (65), wat die Postmasburg-dierekliniek bedryf, is op Maandag 14 Oktober ...