Die mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring (MTBBV) sit die beleidsraamwerk uiteen vir die begroting wat elke Februarie ...
Ons ken dit almal – daardie lang, uitgerekte afskeid op die lughawe, wanneer jy jou geliefdes so lank as moontlik teen jou ...
Die Stad Kaapstad sê hy ondersoek ’n voorval waarin ’n tamaaie wilde-vyeboom glo onlangs deur ’n inwoner in Mopaniestraat in ...
Die onlangse voorval kom kort nadat die Wes-Kaapse departement van gemeenskapsveiligheid besluit het om 44 vredesbeamptes ...
Karatekas van die klub Mushin Kai Karate Noord-Kaap van Kimberley het met onlangse deelname aan ’n nasionale kampioenskapsbyeenkoms in Kaapstad 87 medaljes ontvang.
Hermanus Times het vertroulik verneem dat albei klubs die skool aan die begin van die jaar R20 000 betaal het om die ...
’n Veearts van Postmasburg, dr. Boeta van der Merwe (65), wat die Postmasburg-dierekliniek bedryf, is op Maandag 14 Oktober ...
Die noodsaaklikheid om basiese wiskunde en wetenskap te verstaan, is vanselfsprekend. Maar in ’n wêreld waar kinders digitaal gebombardeer word met boodskappe dat hulle en die lewe wat hulle lei, nie ...
DIE Hoërskool Despatch se Kosie en Adamina Smit is verlede week elk met ’n nasionale ATKV Afrikoon- toekenning vereer.
Dringende vrae oor Welkom se munisipale swembad en die haglike toestande daar is aan die Matjhabeng-raad gestel.
Die span van Trans-50 se Fichardtpark-afteeoord in Bloemfontein het op Vrydag 18 Oktober derde in the Golden ...
Nadat sy jare lank Afrikaans en lees deur haar loopbaan bevorder het, het Chareldine van der Merwe besluit om haar eerste kinderboek by die biblioteek van Afrikaanse leesstof te voeg.